Agri Technovation se ITEST CARBOHYDRATES™-diens is reeds vir verskeie gewasse beskikbaar. Die goeie nuus is dat hierdie diens nou ook wêreldwyd uitgerol word vir kommersiële tafeldruiwe.
Koolhidraatv...
Die Laeveld Agrochem-span kuier hierdie week in die Wes-Kaap. Dankie aan almal wat gister se sitrus-opleiding bygewoon het in die Paarl.
Lees meer oor ons gewasbeskerming- en plantvoedingsprogramme,...
"𝑫𝒊𝒆 𝒃𝒐𝒆𝒓 𝒔𝒆 𝒗𝒐𝒆𝒕𝒔𝒑𝒐𝒓𝒆 𝒊𝒏 𝒅𝒊𝒆 𝒍𝒂𝒏𝒅𝒆 𝒊𝒔 𝒌𝒐𝒎𝒑𝒐𝒔 𝒗𝒊𝒓 𝒅𝒊𝒆 𝒑𝒍𝒂𝒏𝒕𝒆." Ontmoet vir Arno Stofberg en sy pragtige gesin. Arno is Laeveld Agrochem se landboukundige en tegniese kenner in die Wellington-area.
A...
Laeveld Agrochem se #AgTech vennoot, Agri Technovation SA.
https://agritechnovation.co.za/blueberry-flowers-2/?fbclid=IwAR32iRvSEdCRr4-B3_T3WgyR5DN-M7KBaFR6o3_aribb3tWVMy-nOWoEa1o&fs=e&s=cl
Laeveld Agrochem kuier by ons #AgTech vennoot, Agri Technovation SA se AT Dag van INNOVASIE-STASIES in Lichtenburg. Grondklassifikasie, grondchemiese-ontledings, mikrobiese funksies in grond en gewasv...